Liewe Elna.
Dankie vir n kreatiewe ervaring met wereldklas kunstenaars by die Gamka Klassiek. Ek en Marianne het soos Feesfamilie gevoel met julle vriendelike ontvangs. Rus goed. Hoop om gou weer te sien. Hou asb onverdrote aan met jou goeie werk. Deon se onderspeelde bydrae het nie ongesiens verby gegaan nie. Sê vir hom ook baie geluk en dankie. JR