Leone, ek wil net weer dankie sê vir die voorreg om die Gamka Klassiek te kon bywoon. Bo en behalwe die gees- en sielverkwikkende ervaring van die musiek met wêreldklas musikante, is ek so diep dankbaar vir die steeds groeiende groei van hierdie inisiatief. Die Here seën julle!! Gamka Klassiek vlieg inderdaad. Seënwense, ds Philip